Wednesday, April 20, 2011

Woonstel Makeover

Haai..

Ek is besig om my (baie klein) woonstel n makeover te gee.  Dit gaan heelwat tyd vat, en seker n paar rand kos, maar ek probeer dit doen op die bekostigbaarste manier moontlik.

Ek sal n "before en after" foto op sit natuurlik  (en ek belowe die keer om dit reg te doen).  Ek is baie opgewonde.

Ons is amper klaar met die verf proses, en ek het gister aand aan van die decor stukke begin werk.  EK is van plan om julle asems weg te slaan met my projek. Hierdie gaan die perfekte "how to" proses wees, juis omdat dit vir baie klein plekke bedoel is, en meeste jong mense aan hulle spasie en budget moet dink.

Gee my nog so week.  Ek het lekker baie tyd die lang naweek wat kom.

Tara

No comments:

Post a Comment